Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stamsel
stamsel [boodskap #149716] So., 28 September 2025 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stamsel
Afbreking: stam•sel
Samestelling: stam + sel


Selfstandige naamwoord: stamsel
Meervoud: stamselle

Betekenis:
• 'n Primitiewe (ongedifferensieerde) sel wat deur verdeling meer gespesialiseerde selle vorm.

Gebruik:
• Die stamselle van 'n pasgebore baba, wat in die bloed van die naelstring voorkom, kan gevries en later gebruik word om 'n verskeidenheid van siektes te behandel.

Afgelei:
• stamselnavorsing
• stamseloorplanting
• stamselterapie

Vertaling:
Engels: stem cell
Nederlands: stamcel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwagtend
Volgende onderwerp: biogeografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 10:26:05 UTC 2025