Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swerkater
swerkater [boodskap #149714] Sa., 27 September 2025 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swerkater
Afbreking: swer•ka•ter


Selfstandige naamwoord: swerkater
Meervoud: swerkaters

Betekenis:
• 'n Gemene, haatlike vent.

Gebruik:
• Kan die swerkater dan nie sien wat hy doen nie!

Sinoniem:
• blikskater
• blikskottel
• maaifoedie
• niksnut
• skarminkel
• swernoot
• vabond

Vertaling:
Engels: blighter, rascal
Nederlands: dondersteen, blaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musieknotasie
Volgende onderwerp: verwagtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 10:26:07 UTC 2025