Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musieknotasie
musieknotasie [boodskap #149713] Sa., 27 September 2025 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
musieknotasie
Afbreking: mu•siek•no•ta•sie
Samestelling: musiek + notasie


Selfstandige naamwoord: musieknotasie
Meervoud: musieknotasies

Betekenis:
• 'n Stelsel van tekens en simbole wat gebruik word om musiek visueel voor te stel (bladmusiek te skryf).

Gebruik:
• Leerlinge moet geskool wees in die lees van musieknotasie.

Vertaling:
Engels: musical notation
Nederlands: muzieknotatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooibeet
Volgende onderwerp: swerkater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 05:43:50 UTC 2025