| rooibeet [boodskap #149712] |
Sa., 27 September 2025 18:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooibeet
Afbreking: rooi•beet
Samestelling: rooi + beet
Selfstandige naamwoord: rooibeet
Meervoud: rooibete
Betekenis:
• Die donkerrooi penwortel van die beetplant wat as wortelgroente verbou word, Beta vulgaris en subspesies.
Gebruik:
• Rooibeet is ryk aan voedingstowwe en kan gekook, ingelê of rou geëet word.
Sinoniem:
• beet
Vertaling:
Engels: beetroot, red beet
Nederlands: rode biet, kroot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|