Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuberkulose
tuberkulose [boodskap #149709] Sa., 27 September 2025 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuberkulose
Afbreking: tu•ber•ku•lo•se


Selfstandige naamwoord: tuberkulose
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Besmetlike siekte gekenmerk deur sieklike groeisels in die liggaamsweefsel wat deur die basil Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word.

Gebruik:
Tuberkulose tas meestal die longe aan, maar kan ook ander stelsels en organe in die liggaam aantas.

Sinoniem:
• longtering
• tering
• tuberkelsiekte

Hiponiem:
• dermtuberkulose
• limfkliertuberkulose
• longtuberkulose

Afgelei:
• tuberkuloselyer
• tuberkulosevry

Afkorting:
• TB

Vertaling:
Engels: tuberculosis
Nederlands: tuberculose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stadslewe
Volgende onderwerp: pleegouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 22:07:16 UTC 2025