Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stadslewe
stadslewe [boodskap #149708] Sa., 27 September 2025 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stadslewe
Afbreking: stads•le•we
Samestelling: stad + -s- + lewe


Selfstandige naamwoord: stadslewe
Meervoud:

Betekenis:
• Die lewe in 'n stad, gekenmerk deur baie mense, beperkte ruimtes, 'n vinnige pas en moderne geriewe.

Gebruik:
• Verkies jy die stadslewe bo die plaaslewe?

Sinoniem:
• stadsgewoel

Antoniem:
• plaaslewe

Vertaling:
Engels: city life, town life, urban life
Nederlands: stadsleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opmekaar
Volgende onderwerp: tuberkulose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 04:33:04 UTC 2025