| onderoffisier [boodskap #149704] |
Sa., 27 September 2025 11:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderoffisier
Afbreking: on•der•of•fi•sier
Samestelling: onder + offisier
Selfstandige naamwoord: onderoffisier
Meervoud: onderoffisiere
Betekenis:
• 'n Laer rang in die weermag of polisie vir iemand wat al bevorder is en gevolglik bevel voer, toesig hou of administratiewe take behartig.
Gebruik:
• Korporaals, sersante en adjudant-offisiere is onderoffisiere.
Antoniem:
• offisier
Afkorting:
• oo.
Vertaling:
Engels: petty officer, non‐commissioned officer
Nederlands: onderofficier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|