Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seeslak
seeslak [boodskap #149698] Vr., 26 September 2025 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24113
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seeslak
Afbreking: see•slak
Samestelling: see + slak


Selfstandige naamwoord: seeslak
Meervoud: seeslakke
Verkleinwoord: seeslakkie
Meervoud van verkleining: seeslakkies

Betekenis:
• 'n Slak wat in die see lewe.

Gebruik:
• Arikreukels, klipmossels en perlemoen is seeslakke.

Antoniem:
• landslak
• varswaterslak

Vertaling:
Engels: sea slug, sea snail, marine snail
Nederlands: zeeslak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeuwelp
Volgende onderwerp: onbeskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 10 14:19:35 UTC 2025