Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbeelding
uitbeelding [boodskap #149693] Vr., 26 September 2025 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbeelding
Afbreking: uit•beel•ding
Samestelling: uitbeeld + -ing


Selfstandige naamwoord: uitbeelding
Meervoud: uitbeeldinge, uitbeeldings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van uitbeeld (om iets weer te gee).

Gebruik:
• Die film se uitbeelding van die oorlog is aangrypend en realisties.

Sinoniem:
• afbeelding
• beeltenis
• beskrywing
• skildering
• tekening
• vertolking
• voorstelling
• weergawe

Hiponiem:
• karakteruitbeelding

Afgelei:
• uitbeeldingsvermoë
• uitbeeldingswaarde
• uitbeeldingswerk

Vertaling:
Engels: portrayal, depiction, delineation, presentation, representation, rendering
Nederlands: uitbeelding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benoudheid
Volgende onderwerp: simbiose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 23:36:14 UTC 2025