Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlustig
verlustig [boodskap #149686] Do., 25 September 2025 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlustig
Afbreking: ver•lus•tig


Werkwoord: verlustig
Verlede tyd: het verlustig

Betekenis:
• Om iets te geniet; stilletjies lekker kry.

Gebruik:
• Moenie jou in ander se leed verlustig nie.

Sinoniem:
• geniet
• lekkerkry
• verbly
• verkneukel
• vermei

Afgelei:
• verlustiging

Vertaling:
Engels: to revel in, delight in, enjoy
Nederlands: verlustigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weddenskap
Volgende onderwerp: sifilis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 07:22:47 UTC 2025