| eindrondte [boodskap #149684] |
Do., 25 September 2025 19:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindrondte
Afbreking: eind•rond•te
Samestelling: eind(e) + rondte
Selfstandige naamwoord: eindrondte
Meervoud: eindrondtes
Betekenis:
• Die laaste rondte van 'n wedstryd, kompetisie of toernooi.
Gebruik:
• Ons span het tot die eindrondte deurgedring.
Sinoniem:
• eindstryd
• finaal
Afgelei:
• halfeindrondte
• kwarteindrondte
Vertaling:
Engels: final round
Nederlands: eindronde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|