| balspel [boodskap #149682] |
Do., 25 September 2025 18:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24070 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
balspel
Afbreking: bal•spel
Samestelling: bal + spel
Selfstandige naamwoord: balspel
Meervoud: balspele
Betekenis:
• 'n Spel of wedstryd wat met 'n bal, of balle, gespeel word.
Gebruik:
• Gholf, netbal, rugby, snoeker en sokker is balspele.
Vertaling:
Engels: ball game, ball sport
Nederlands: balspel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|