| bloedvloei [boodskap #149681] |
Do., 25 September 2025 16:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedvloei
Afbreking: bloed•vloei
Samestelling: bloed + vloei
Selfstandige naamwoord: bloedvloei
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vloei van bloed binne of buite die liggaam.
Gebruik:
• 'n Vernouing van die arterieë belemmer die normale bloedvloei.
• Die paramedikus probeer die bloedvloei stop.
Antoniem:
• bloedstolling
Vertaling:
Engels: blood flow
Nederlands: bloedstroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|