Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merkteken
merkteken [boodskap #149678] Do., 25 September 2025 15:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
merkteken
Afbreking: merk•te•ken
Samestelling: merk + teken


Selfstandige naamwoord: merkteken
Meervoud: merktekens

Betekenis:
• 'n Teken waarmee iets gemerk is sodat dit uitken kan word.

Gebruik:
• Die Bybel waarsku Christene teen die merkteken van die dier.

Sinoniem:
• kenteken

Hiponiem:
• fabrieksmerk
• handelsmerk
• Kainsmerk
• watermerk

Vertaling:
Engels: mark, scar, sign, token
Nederlands: merkteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamdruk
Volgende onderwerp: gedragspatroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 06:16:59 UTC 2025