Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaafwond
skaafwond [boodskap #149672] Do., 25 September 2025 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaafwond
Afbreking: skaaf•wond
Samestelling: skaaf + wond


Selfstandige naamwoord: skaafwond
Meervoud: skaafwonde
Verkleinwoord: skaafwondjie
Meervoud van verkleining: skaafwondjies

Betekenis:
• 'n Oppervlakkige besering aan die vel wat deur skawing veroorsaak is.

Gebruik:
• Die soldaat het 'n skaafwond aan sy voet waar sy een stewel hom druk.

Hiperoniem:
• wond

Verwant:
• skraapwond

Vertaling:
Engels: skin abrasion, excoriation, gall
Nederlands: schaafwond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byeenkomplek
Volgende onderwerp: afskeidsgroet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 10:23:42 UTC 2025