Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fermentasie
fermentasie [boodskap #149660] Wo., 24 September 2025 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fermentasie
Afbreking: fer•men•ta•sie
Samestelling: ferment + -asie


Selfstandige naamwoord: fermentasie
Meervoud: fermentasies

Betekenis:
• Die proses waardeur mikroörganismes (soos gis) organiese stowwe (soos suikers) afbreek om alkohol en ander produkte te vorm.

Gebruik:
• Die alkohol in wyn word tydens die fermentasie van die druiwesuikers gevorm.

Sinoniem:
• fermentering
• gisting
• opborreling
• simose

Hiponiem:
• asetoonfermentasie

Afgelei:
• fermentasiechemie
• fermentasietoets

Vertaling:
Engels: fermentation
Nederlands: fermentatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: splitsing
Volgende onderwerp: plekhouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 01:00:44 UTC 2026