| grasfamilie [boodskap #149651] |
Di., 23 September 2025 10:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grasfamilie
Afbreking: gras•fa•mi•lie
Samestelling: gras + familie
Selfstandige naamwoord: grasfamilie
Meervoud: grasfamilies
Betekenis:
• Die biologiese familie van grasse, Poaceae, wat plante soos mielies, sorghum, koring en rys insluit.
Gebruik:
• Al die plante wat aan die grasfamilie behoort het hol stingels, litte, smal blare en windbestuifde bloeiwyses.
Vertaling:
Engels: grass family
Nederlands: grassenfamilie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|