Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rassigheid
rassigheid [boodskap #149646] Ma., 22 September 2025 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rassigheid
Afbreking: ras•sig•heid
Samestelling: rassig + -heid


Selfstandige naamwoord: rassigheid
Meervoud: rassighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van rassig wees (om ras raak te sien en onderskeid tussen rasse te maak).

Gebruik:
• Verwys nie-rassigheid na die uitskakeling van rassigheid, of word dit juis gebruik as 'n verskoning om 'n bevolkingsgroep bo ander te bevoordeel?

Sinoniem:
• rasseonderskeid
• rassevooroordeel

Antoniem:
• nierassigheid

Hiponiem:
• veelrassigheid

Vertaling:
Engels: racial bias, racialism
Nederlands: rassigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heterotrofies
Volgende onderwerp: organel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 16:18:05 UTC 2025