| pitvrug [boodskap #149641] |
Ma., 22 September 2025 17:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pitvrug
Afbreking: pit•vrug
Samestelling: pit + vrug
Selfstandige naamwoord: pitvrug
Meervoud: pitvrugte
Verkleinwoord: pitvruggie
Meervoud van verkleining: pitvruggies
Betekenis:
• 'n Vlesige vrug waarvan die sade in 'n klokhuis in die middel sit.
Gebruik:
• Appels, pere en kwepers is pitvrugte.
Sinoniem:
• kernvrug
Antoniem:
• steenvrug
Vertaling:
Engels: pip fruit, pome fruit
Nederlands: pitvrucht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|