Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » algebraïes
algebraïes [boodskap #149640] Ma., 22 September 2025 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
algebraïes
Afbreking: al•ge•bra•ïes
Samestelling: algebra + -ïes


Byvoeglike naamwoord: algebraïes
Attributief: algebraïese

Betekenis:
• Wat met algebra te doen het of daaruit voortspruit.

Gebruik:
• 'n Algebraïese vergelyking bevat veranderlikes soos x en y.

Sinoniem:
• stelkundig

Vertaling:
Engels: algebraic, algebraical
Nederlands: algebraïsch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onewe
Volgende onderwerp: pitvrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 12:05:52 UTC 2026