Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onewe
onewe [boodskap #149639] Ma., 22 September 2025 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onewe
Afbreking: on•e•we
Samestelling: on- + ewe


Byvoeglike naamwoord: onewe
Attributief: onewe

Betekenis:
• Wat nie (sonder 'n res) deur twee gedeel kan word nie.
• Wat ongelyk en nie mooi egalig is nie.

Gebruik:
• Een, drie, vyf en sewe is onewe getalle.
• Die oppervlak is onewe.

Sinoniem:
• asimmetries
• oneffe
• ongelyk
• skurf

Antoniem:
• ewe

Afgelei:
• onewenheid

Vertaling:
Engels: odd, uneven
Nederlands: oneven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kyf
Volgende onderwerp: algebraïes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 13:34:25 UTC 2026