| Tasmanië [boodskap #149635] |
Ma., 22 September 2025 07:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaat van die Tasmansee, waarop Tasmanië aangedui is.
Tasmanië
Afbreking: Tas•ma•ni•ë
Pleknaam: Tasmanië
Betekenis:
• 'n Eilandgroep en deelstaat van Australië, suidoos van die Australiese vasteland oorkant die Bass-seestraat.
Gebruik:
• Tasmanië se hoofstad is Hobart.
Afgelei:
• Tasmaans
• Tasmaniër
Vertaling:
Engels: Tasmania
Nederlands: Tasmanië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|