Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kloksgewys
kloksgewys [boodskap #149632] Ma., 22 September 2025 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kloksgewys
Afbreking: kloks•ge•wys
Samestelling: klok + -s + gewys


Byvoeglike naamwoord: kloksgewys
Attributief: kloksgewyse

Betekenis:
• In dieselfde rigting as waarin die wyser van 'n klok of horlosie draai.

Gebruik:
• Draai die skroef kloksgewys om hom vas te draai, en antikloksgewys om hom los te draai.

Sinoniem:
• haarom (verouderd)
• regs om

Antoniem:
• antikloksgewys
• teenkloksgewys

Vertaling:
Engels: clockwise
Nederlands: met de klok mee, kloksgewijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sameloop
Volgende onderwerp: antikloksgewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 18:45:48 UTC 2025