| swemdrag [boodskap #149627] |
So., 21 September 2025 18:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swemdrag
Afbreking: swem•drag
Samestelling: swem + drag
Selfstandige naamwoord: swemdrag
Meervoud: –
Betekenis:
• Die klere waarin 'n mens swem.
Gebruik:
• Leerlinge wat die skool in 'n swemgala verteenwoordig, moet die voorgeskrewe swemdrag dra.
Sinoniem:
• swemklere
Hiponiem:
• baaibroek
• bikini
• swembroek
Vertaling:
Engels: swimwear
Nederlands: zwemkleding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|