Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veesiekte
veesiekte [boodskap #149625] So., 21 September 2025 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veesiekte
Afbreking: vee•siek•te
Samestelling: vee + siekte


Selfstandige naamwoord: veesiekte
Meervoud: veesiektes

Betekenis:
• 'n Siekte of kwaal wat vee (soos beeste, skape, bokke, ens.) kan opdoen.

Gebruik:
• Bek-en-klouseer, dikkop en vrotpoot is veesiektes.

Sinoniem:
• veepes
• veekwaal

Vertaling:
Engels: cattle disease, cattle plague, livestock disease
Nederlands: veeziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooreet
Volgende onderwerp: roofvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 16:38:32 UTC 2025