| bespotting [boodskap #149622] |
So., 21 September 2025 10:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bespotting
Afbreking: be•spot•ting
Samestelling: bespot + -ing
Selfstandige naamwoord: bespotting
Meervoud: bespottinge, bespottings
Betekenis:
• Die handeling van bespot.
• Iets of iemand wat bespot en belaglik gemaak word.
Gebruik:
• Ek kan die bespotting nie meer hanteer nie!
• God het my tot 'n bespotting van mense gemaak; hulle spoeg in my gesig. [Job 17:6]
Sinoniem:
• belastering
• belediging
• beswaddering
• parodie
• spotterny
• uittarting
• tergery
• vernedering
Vertaling:
Engels: ridicule, mockery
Nederlands: bespotting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|