| staalgrys [boodskap #149620] |
So., 21 September 2025 09:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staalgrys
Afbreking: staal•grys
Samestelling: staal + grys
Byvoeglike naamwoord: staalgrys
Attributief: staalgrys, staalgryse
Betekenis:
• Wat die kleur van staal het ('n skakering van grys).
Gebruik:
• Chroom is 'n harde, staalgrys metaal.
Vertaling:
Engels: steel grey
Nederlands: staalgrijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|