Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breinfunksie
breinfunksie [boodskap #149619] So., 21 September 2025 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breinfunksie
Afbreking: brein•funk•sie
Samestelling: brein + funksie


Selfstandige naamwoord: breinfunksie
Meervoud: breinfunksies

Betekenis:
• Die neurologiese funksionering van die brein (soos geheue, denke, motoriese beheer, ens.)

Gebruik:
• Voldoende slaap, 'n gesonde dieet en oefening bevorder optimale breinfunksie.

Sinoniem:
• breinaktiwiteit

Vertaling:
Engels: brain function
Nederlands: hersenfunctie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonefossiel
Volgende onderwerp: staalgrys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 07:13:23 UTC 2025