Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verslaggewing
verslaggewing [boodskap #149615] Sa., 20 September 2025 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verslaggewing
Afbreking: ver•slag•ge•wing
Samestelling: verslag + gee + -ing


Selfstandige naamwoord: verslaggewing
Meervoud: verslaggewings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verslag gee (om feite bekend te maak).

Gebruik:
• Die koerant se verslaggewing is uiters swak en ongebalanseerd.

Sinoniem:
• beriggewing
• mededeling
• nuusdekking
• rapportering

Vertaling:
Engels: reporting, reportage, press coverage
Nederlands: verslaggeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wik
Volgende onderwerp: wolfsklou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 07:15:55 UTC 2025