| jaarvergadering [boodskap #149610] |
Sa., 20 September 2025 10:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaarvergadering
Afbreking: jaar•ver•ga•de•ring
Samestelling: jaar + vergadering
Selfstandige naamwoord: jaarvergadering
Meervoud: jaarvergaderings
Betekenis:
• 'n Vergadering wat jaarliks gehou word.
Gebruik:
• Die komitee se jaarverslag sal tydens die jaarvergadering voorgelê en bespreek word.
Hiperoniem:
• vergadering
Afkorting:
• afkorting: AJV (algemene jaarvergadering)
Vertaling:
Engels: annual meeting
Nederlands: jaarvergadering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|