Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tikseltjie
tikseltjie [boodskap #149604] Sa., 20 September 2025 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tikseltjie
Afbreking: tik•sel•tjie


Selfstandige naamwoord: tikseltjie
Meervoud: tikseltjies

Betekenis:
• 'n Klein bietjie van iets.

Gebruik:
• Gooi 'n tikseltjie kerrie by.

Sinoniem:
• aks
• ietsie
• knypie
• krieseltjie
• lekseltjie
• rapsie
• tikkie
• titseltjie

Vertaling:
Engels: dash, dab, tad, pinch
Nederlands: scheutje, snufje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volgroei
Volgende onderwerp: datering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 08:48:38 UTC 2025