Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugbel
lugbel [boodskap #149598] Vr., 19 September 2025 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugbel
Afbreking: lug•bel
Samestelling: lug + bel


Selfstandige naamwoord: lugbel
Meervoud: lugbelle
Verkleinwoord: lugbelletjie
Meervoud van verkleining: lugbelletjies

Betekenis:
• 'n Klein blasie lug in of op 'n vloeistof (soos water) of 'n vastestof (soos glas).

Gebruik:
• Die waterpas is perfek horisontaal wanneer die lugbel in die middel is.

Sinoniem:
• borrel
• gasblasie
• lugblasie
• lugborrel

Afgelei:
• lugbelwaterpas

Vertaling:
Engels: air bubble
Nederlands: luchtbel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskermheer
Volgende onderwerp: lugbelwaterpas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 05:29:07 UTC 2025