| beskermheer [boodskap #149597] |
Vr., 19 September 2025 16:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskermheer
Afbreking: be•skerm•heer
Samestelling: beskerm + heer
Selfstandige naamwoord: beskermheer
Meervoud: beskermhere
Betekenis:
• Iemand wat die belange van 'n organisasie, saak of 'n ander persoon beskerm.
Gebruik:
• Nico van Rensburg was 'n Suid-Afrikaanse musikant en het as die beskermheer van die Boeremusiekgilde gedien.
Sinoniem:
• beskermengel
• beskermer
• voorstander
Antoniem:
• beskermvrou
Afgelei:
• beskermheerskap
Vertaling:
Engels: patron, protector
Nederlands: beschermheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|