| naslaanbron [boodskap #149593] |
Vr., 19 September 2025 11:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naslaanbron
Afbreking: na•slaan•bron
Samestelling: naslaan + bron
Selfstandige naamwoord: naslaanbron
Meervoud: naslaanbronne
Betekenis:
• 'n Boek, register of ander werk wat gebruik word feite, terme, verklarings, ensovoorts op te soek.
Gebruik:
• Woordeboeke, ensiklopedieë en atlasse is naslaanbronne.
Sinoniem:
• inligtingsbron
• naslaanwerk
Vertaling:
Engels: reference source
Nederlands: referentiebron
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|