| skroefdraad [boodskap #149592] |
Do., 18 September 2025 19:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skroefdraad
Afbreking: skroef•draad
Samestelling: skroef + draad
Selfstandige naamwoord: skroefdraad
Meervoud: skroefdrade
Betekenis:
• Die spiraalvormige groef aan die buitekant van 'n bout, of die binnekant van 'n moer wat in mekaar in draai.
Gebruik:
• Die moer se skroefdraad is beskadig.
Hiponiem:
• pypskroefdraad
Afgelei:
• skroefdraaddiepte
• skroefdraadkaliber
• skroefdraadmaat
• skroefdraadsnyer
Vertaling:
Engels: screw thread
Nederlands: schroefdraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|