Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koningshuis
koningshuis [boodskap #149590] Do., 18 September 2025 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koningshuis
Afbreking: ko•nings•huis
Samestelling: koning + -s- + huis


Selfstandige naamwoord: koningshuis
Meervoud: koningshuise

Betekenis:
• Die direkte familie van 'n koning of koningin waarbinne die koningskap van geslag na geslag oorgeërf word.

Gebruik:
• Die Huis van Oranje-Nassau is die Nederlandse koningshuis.

Sinoniem:
• dinastie
• vorstehuis

Vertaling:
Engels: royal house, royal family
Nederlands: koningshuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stram
Volgende onderwerp: arbeidsvermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 06:15:39 UTC 2025