Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stront?
Stront? [boodskap #14959] Wo, 20 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.

Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.

As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.

Jennifer
-------------------------------

...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
verheug voor
jou insig.

...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
stupid een at that.

....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
gepas is
al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.

Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
Jennifer.

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.
Re: Stront? [boodskap #15015 is 'n antwoord op boodskap #14959] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Eskies my, Johannes, maar dis nie ek wat so vloek nie, gaan lees weer wat hy
skryf aan my en jy sal dan verstaan, ou maat.

Jennifer

Johan N Potgieter wrote:

> On Wed, 20 May 1998 06:23:02 -0700, "Jennifer L. Logan"
> wrote:
>
>> Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.
>>
>> Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.
>>
>> As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.
>>
>> Jennifer
>> -------------------------------
>>
>>
>> ...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
>> verheug voor
>> jou insig.
>>
>> ...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
>> stupid een at that.
>>
>>
>> ....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
>> gepas is
>> al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.
>>
>> Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
>> as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
>> Jennifer.
>
> Sies, julle is darem nou besig met 'n vreeslike dialek van
> Afrikaans!!!! Jy kan so nou en dan een in sy moer in stuur as die
> bliksem jou kwaadmaak (ek weet nie waar trek 'n mens regtig die streep
> nie), maar hierdie taalgebruik van julle is regtig onnodig - jy maak
> net jou eie naam tottie as jy so vloek!

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Re: Stront? [boodskap #15066 is 'n antwoord op boodskap #14959] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Jacobs heeft geschreven...

> omo of jik om skoon te maak.

Omo ken ik, die wast door en door schoon, maar jik, is dat ook een merknaam
of is dat het Afrikaanse woord voor zeep (soap) of wasmiddel (detergent)?

Groeten,
Arthur
Re: Stront? [boodskap #15067 is 'n antwoord op boodskap #14959] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>
>>> Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.
>>>
>>> Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.
>>>
>>> As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.
>>>
>>> Jennifer
>>> -------------------------------
>>>
>>>
>>> ...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
>>> verheug voor
>>> jou insig.
>>>
>>> ...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
>>> stupid een at that.
>>>
>>>
>>> ....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
>>> gepas is
>>> al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.
>>>
>>> Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
>>> as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
>>> Jennifer.
>>
>> Sies, julle is darem nou besig met 'n vreeslike dialek van
>> Afrikaans!!!! Jy kan so nou en dan een in sy moer in stuur as die
>> bliksem jou kwaadmaak (ek weet nie waar trek 'n mens regtig die streep
>> nie), maar hierdie taalgebruik van julle is regtig onnodig - jy maak
>> net jou eie naam tottie as jy so vloek!
>
> --
Hierdie taalgebruik en persoonlike aanvalle verkleineer vir my die
doel van hierdie groep. Die ding ontaard in n kinderagtige geniepsigheid.
Dis n mors van tyd vir die van ons met n greintjie -of meer breinkrag.
Maar net soos 'n kind wat 'n tantrum gooi in 'n supermark, kry die
goor skrywers baie aandag. Sies.

Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Stront? [boodskap #15068 is 'n antwoord op boodskap #14959] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Arthur Hagen" writes:

> Thomas Jacobs heeft geschreven...

>> omo of jik om skoon te maak.

> Omo ken ik, die wast door en door schoon, maar jik, is dat ook een merknaam
> of is dat het Afrikaanse woord voor zeep (soap) of wasmiddel (detergent)?

> Groeten,
> Arthur

Dit is 'n bleikmiddel? wat sal goed werk om so 'n vuil bek skoon te kry.

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Stront? [boodskap #15069 is 'n antwoord op boodskap #14959] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 May 1998 11:31:28 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

> Eskies my, Johannes, maar dis nie ek wat so vloek nie, gaan lees weer wat hy
> skryf aan my en jy sal dan verstaan, ou maat.
>
Jennifer,
Sorry !!!
Re: Stront? [boodskap #15070 is 'n antwoord op boodskap #14959] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> On Thu, 21 May 1998 11:31:28 -0700, "Jennifer L. Logan"
> wrote:

>> Eskies my, Johannes, maar dis nie ek wat so vloek nie, gaan lees weer wat hy
>> skryf aan my en jy sal dan verstaan, ou maat.
>>
> Jennifer,
> Sorry !!!

Jennifer jou taal is sleg, kry gerus omo of jik om jou bek skoon te
maak.
SIES.

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Vorige onderwerp: Aan Arno
Volgende onderwerp: Kimberley se groot gat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 11:19:24 MGT 2024