| stuurmeganisme [boodskap #149587] |
Do., 18 September 2025 16:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stuurmeganisme
Afbreking: stuur•me•ga•nis•me
Samestelling: stuur + meganisme
Selfstandige naamwoord: stuurmeganisme
Meervoud: stuurmeganismes
Betekenis:
• Die meganisme waarmee 'n voertuig in 'n rigting gedraai/gestuur word.
Gebruik:
• Die motor se stuurmeganisme is in die ongeluk beskadig.
Verwant:
• stuurstang
• stuurwiel
Vertaling:
Engels: steering mechanism
Nederlands: stuurmechanisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|