| metropolitaans [boodskap #149584] |
Do., 18 September 2025 15:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24330 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metropolitaans
Afbreking: me•tro•po•li•taans
Samestelling: metropool + -itaans
Byvoeglike naamwoord: metropolitaans
Attributief: metropolitaanse
Betekenis:
• Wat 'n metropool ('n uitgestrekte stedelike gebied) betref.
• (ongewoon) Wat op 'n aartsbiskop betrekking het; aartsbiskoplik.
Gebruik:
• Die stede het so uitgebrei dat hulle aan mekaar vasgegroei en 'n metropolitaanse gebied gevorm het.
Sinoniem:
• grootstedelik
• hoofstedelik
Vertaling:
Engels: metropolitan
Nederlands: metropolitaans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|