Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderspel
kinderspel [boodskap #149579] Do., 18 September 2025 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderspel
Afbreking: kin•der•spel
Samestelling: kind(er) + spel


Selfstandige naamwoord: kinderspel
Meervoud: kinderspele, kinderspelle
Verkleinwoord: kinderspeletjie
Meervoud van verkleining: kinderspeletjies

Betekenis:
• 'n Spel wat deur kinders gespeel word.
• (figuurlik) Iets wat baie maklik is om te doen of te verstaan.

Gebruik:
• Wegkruipertjie, middelmannetjie, toktokkie, kennetjie, kleilat en popspeel is kinderspeletjies.
• Ag, dis sommer kinderspeletjies.

Vertaling:
Engels: children's game, child's play
Nederlands: kinderspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensonderhoud
Volgende onderwerp: hoofwindrigting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 05:34:43 UTC 2026