Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snaterbek
snaterbek [boodskap #149563] Wo., 17 September 2025 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snaterbek
Afbreking: sna•ter•bek
Samestelling: snater + bek


Selfstandige naamwoord: snaterbek
Meervoud: snaterbekke
Verkleinwoord: snaterbekkie
Meervoud van verkleining: snaterbekkies

Betekenis:
• Iemand wat onophoudelik praat, dikwels oor onbenullighede.

Gebruik:
• Sy is 'n selfbehepte snaterbek wat heeldag oor ander mense skinder.

Sinoniem:
• babbelaar
• babbelkous
• kletser
• kletskous
• veelprater

Vertaling:
Engels: chatterbox, saucebox, telltale
Nederlands: snaterbek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragpaal
Volgende onderwerp: ignorering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 07:13:45 UTC 2025