| oorgroot [boodskap #149561] |
Wo., 17 September 2025 14:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorgroot
Afbreking: oor•groot
Samestelling: oor + groot
Byvoeglike naamwoord: oorgroot
Attributief: oorgrote
Betekenis:
• Wat heeltemal te groot, of heeltemal te veel is.
Gebruik:
• Hulle tree soos 'n klomp oorgroot babatjies op
• Die oorgrote meerderheid van mense op die platteland is arm.
Sinoniem:
• kolossaal
• lewensgroot
• meerderheid
• reusagtig
• supergroot
Vertaling:
Engels: oversized, majority
Nederlands: overgroot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|