| gevleuel [boodskap #149556] |
Di., 16 September 2025 14:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevleuel
Afbreking: ge•vleu•el
Samestelling: ge- + vleuel
Byvoeglike naamwoord: gevleuel, gevleueld
Attributief: gevleuelde
Betekenis:
• Wat vleuels (vlerke) het.
Gebruik:
• Sekere insekte is gevleuel, terwyl ander weer ongevleueld is.
• Oom Oubaas het 'n paar gevleuelde woorde gesê.
Sinoniem:
• gevlerk
• gewiek
Anoniem:
• ongevleuel
Vertaling:
Engels: winged
Nederlands: gevleugeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|