Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandblusser
brandblusser [boodskap #149551] Di., 16 September 2025 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Brandblusser.
'n Brandblusser.
brandblusser
Afbreking: brand•blus•ser
Samestelling: brand + blusser


Selfstandige naamwoord: brandblusser
Meervoud: brandblussers
Verkleinwoord: brandblussertjie
Meervoud van verkleining: brandblussertjies

Betekenis:
• 'n Draagbare toestel wat gebruik word om vuur ('n brand) uit te doof (te blus).

Gebruik:
• Elke gebou behoort 'n brandblusser te hê vir noodgevalle.

Hiponiem:
• skuimbrandblusser

Vertaling:
Engels: fire extinguisher
Nederlands: brandblusser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsetting
Volgende onderwerp: stolling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 22:33:52 UTC 2026