Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand my help? Ja
Kan iemand my help? Ja [boodskap #14714] Vr, 15 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gideon wrote in message ...
>
> Waar in Kanada is pedantië, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
> wat van Pedantië af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en nie eens Encarta het iets daaroor nie.
> -Gideon-


Ou Gideon

Ook maar lekker stupid né ?
Pedantië is op die sewende kontinent reg langs Astrantis.
Dis 40 dae te perd van jou af, dan by die eerste robot links.
Dis meestal 'n barre woestyngebied met dryfsand, alhoewel 'n sekere deel een
groot modderpoel is, waar mens nie weer maklik uitkom nie.
America, die popgroep, is die enigste mense wat ek van weet wat so 'n trip
oorleef het, en die storie kon vertel. Moet jou nie daarin begewe nie,
netnou word jy ook soos die mense wat daar oorskryf.
Ander buurlande is Arogansië, en Superfragilisticexpealidosious. Weet jy
miskien iets van hierdie lande. ?

Groete vanuit Burmudriehoekia.
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14779 is 'n antwoord op boodskap #14714] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leuk voor galgje:
hottentottententententoonstelling

Flauw he?

Groetjes,
Arthur

Jennifer L. Logan heeft geschreven...
> Superfragilisticexpealidosious mag dan die langste Engelse woord wees maar dit
> het nie eintlik 'n betekenis nie.

Mary zingt dat je ervan moet lachen. Ik heb al wel gezien dat je heel
voorzichtig moet zijn als je dit woord te vaak zegt: oppassen dat je je
hoofd niet tegen het plafond stoot :-)

> Die langste een wat wel 'n betekenis het is: Floccinocinihillypillyfication. Die
> betekenis is: niks, nothing, nihil, niemendal. (nihil is in die woord opgeneem
> as jy goed kyk.)
>
> En Arthur jou ongeletterde blikskotel :) Daai dorpie met die lang naam is in
> Wales, nie Ierland nie...

Ierland, Wales, één pot nat.

> Arthur Hagen wrote:
>
>> Volgens mij is Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysiliogogogoch in
>> Ierland de recordhouder.
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>> Kobus Pietersen heeft geschreven in bericht
...
>>>> Superfragilisticexpealidosious.
>>>>
>>>> Supercalifragilisticexpialidocious
>>> ^^^
>>>> Arthur
>>>
>>> Dankie. Ek wou sê dit is eintlik bietjie langer, en ons kan sommer nog 'n
>>> paar letters byvoeg; niemand sal weet nie. (Behalwe miskien Mary :)) !
>>> Wat beteken dit, en is dit die langste woord in engels?
>>> Die langste plekname is sekerlik in Wallis?
>>> Hebt jullie soms een paar voorbeelden?
>>>
>>> Groete
>>> Kobus
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14780 is 'n antwoord op boodskap #14714] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Superfragilisticexpealidosious mag dan die langste Engelse woord wees maar dit
het nie eintlik 'n betekenis nie.
Die langste een wat wel 'n betekenis het is: Floccinocinihillypillyfication. Die
betekenis is: niks, nothing, nihil, niemendal. (nihil is in die woord opgeneem
as jy goed kyk.)

En Arthur jou ongeletterde blikskotel :) Daai dorpie met die lang naam is in
Wales, nie Ierland nie...

Arthur Hagen wrote:

> Volgens mij is Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysiliogogogoch in
> Ierland de recordhouder.
>
> Groeten,
> Arthur
>
> Kobus Pietersen heeft geschreven in bericht ...
>>> Superfragilisticexpealidosious.
>>>
>>> Supercalifragilisticexpialidocious
>> ^^^
>>> Arthur
>>
>> Dankie. Ek wou sê dit is eintlik bietjie langer, en ons kan sommer nog 'n
>> paar letters byvoeg; niemand sal weet nie. (Behalwe miskien Mary :)) !
>> Wat beteken dit, en is dit die langste woord in engels?
>> Die langste plekname is sekerlik in Wallis?
>> Hebt jullie soms een paar voorbeelden?
>>
>> Groete
>> Kobus
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14781 is 'n antwoord op boodskap #14714] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Volgens mij is Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysiliogogogoch in
Ierland de recordhouder.

Groeten,
Arthur

Kobus Pietersen heeft geschreven in bericht ...
>> Superfragilisticexpealidosious.
>>
>> Supercalifragilisticexpialidocious
> ^^^
>> Arthur
>
> Dankie. Ek wou sê dit is eintlik bietjie langer, en ons kan sommer nog 'n
> paar letters byvoeg; niemand sal weet nie. (Behalwe miskien Mary :)) !
> Wat beteken dit, en is dit die langste woord in engels?
> Die langste plekname is sekerlik in Wallis?
> Hebt jullie soms een paar voorbeelden?
>
> Groete
> Kobus
>
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14841 is 'n antwoord op boodskap #14714] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 May 1998 12:58:26 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> en Superfragilisticexpealidosious. Weet =
Moet die tweedelaaste "s" nie 'n "c" wees nie? Maar jou grootste fout
lê in die begin: dit moet wees:
Supercallifragi..... die res het jy reg, behalwe dalk vir daardie c.

Asseblief mense, as julle aanhaal uit een van my pryswenners, doen dit
asseblief akkuraat! Ons kan nie dat Afrikaans so agteruit gaan nie!

Vergewe asb enige tikfoute wat ek mag maak .....
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14875 is 'n antwoord op boodskap #14714] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer L. Logan heeft geschreven...
>
> Wat sê jy van
> "kinderkarnavalsoptochtvoorbereidingswerkzaamheden"?

>
Indrukwekkend! Je zou er zo "commissie" achter kunnen plakken; daar weten we
hier wel raad mee :-)
>
> As jy lief is vir Duits sal jy sekerlik ook hiedie een waardeer?
> "Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieber"
>

Die is door de automatisering van het spoorwegennet vast allang zijn baan
kwijt.

Ierland, Wales, één pot nat.
>
> Ierland en Wallis is nogal ver uitmekaar uit is dit nie? hul word mos deur die
> Ierse see geskei?
Gewoon stug doorzwemmen.

> Om te sê dat Ierland en Wallis één pond nat is lyk my dat jy
> dan dieselfde kan sê oor die res van Europa. Nederland en België:
> dis één pond nat. (Ja nee, dis eintlik ook maar so...:) Of nie, Hilda?

Ierland en Wales liggen allebei ergens daar aan de overkant (ik wapper nu
nonchelant met mijn hand over mijn schouders naar het westen). Ik sprak
vanuit een taalkundig/cultureel gezichtspunt :-) En dan zijn Nederland en
Vlaanderen ook één pot nat! Het hangt er allemaal vanaf van welke afstand je
zoiets bekijkt.

Overigens, één pond nat? Is dat Afrikaans of een verspreking? Bij
vloeistoffen gebruik je toch geen gewichtsmaten?

Groetjes,
Arthur
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14877 is 'n antwoord op boodskap #14714] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen heeft geschreven...
> 'n man van Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysiliogogogoch wat
> Floccinocinihillypillyfication voel, en op pad was na
> Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
> om 'n hottentottenkunsttentententoonstelling by te woon, het
> Supercalifragilisticexpialidocious geskree toe hy die
> Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieber verontagsaam en deur 'n
> skare bars wat besig was met
> kinderkarnavalsoptochtvoorbereidingswerkzaamheden.
>
!!!!!!!!!!!!
Woorden schieten me tekort (maar goed ook, want hierboven staan er genoeg
:-)

Alhoewel, je laatste zin mist een werkwoord; wat deed die Welshman in/met
die bars? Oh! Hij zweefde er natuurlijk overheen nadat hij door het zeggen
supercalifragilisticexpialidocious vleugels had gekregen (net Red Bull
nietwaar, Hilda?).

Die hottentottenkunsttenten, zijn die van nylon? Of zijn het dan
hottentottenkunststoftenten?

Groeten,
Arthur
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14878 is 'n antwoord op boodskap #14714] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen skryf:

> Hannes, jy is altyd so ekonomies met jou woorde, jy laat my aan 'n
> amerikaanse president (Calvin Coolidge)dink wat nooit baie spraaksaam was
> nie. 'n vrou het eenkeer aan hom gesê dat sy haar vriende gewed het dat hy
> gedurende 'n funksie meer as drie woorde aan haar sal sê. al wat hy toe vir
> haar sê voor hy omdraai en wegstap was : "you loose"

Kobus,

Ek is mal oor hierdie sêgoed van beroemdes. Bg. is briljant. Hier volg nog
'n paar.

Iemand het vir Benjamin Disraeli gevra hoe hy dit regkry om so goed met
koningin Victoria oor die weg te kom: "When I deal with royalty, I apply
flattery with a trowel."

'n Afvaardiging van die Vrouefederasie het Langenhoven gaan spreek oor sy
drinkgewoontes. Nadat hulle hul saak gestel het, draai hy om en wys na sy
boekrak: "Dames, die boeke het ek almal in my dronkenskap geskryf. Wat het
julle al in jul nugterheid gedoen?"

En my groot gunsteling: Op 'n partytjie sê 'n vrou, "Mr Churchill, you are
drunk!" "Yes, lady, and you are ugly. But tomorrow morning I'll be sober..."
(Eina!)
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14879 is 'n antwoord op boodskap #14714] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieber"
Jennifer

Wat beteken die woord, Jenny? Lyk my dit moet in Afr. wees:
Migielskoenmakersiensyallietoenieopdiedraainie

Hoe klink hierdie sin;

'n man van Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysiliogogogoch wat
Floccinocinihillypillyfication voel, en op pad was na
Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
om 'n hottentottenkunsttentententoonstelling by te woon, het
Supercalifragilisticexpialidocious geskree toe hy die
Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieber verontagsaam en deur 'n
skare bars wat besig was met
kinderkarnavalsoptochtvoorbereidingswerkzaamheden.

Kan ons jou Jenny noem, of moet ons maar formeel bly by "Babe" ? :-)

Hannes, jy is altyd so ekonomies met jou woorde, jy laat my aan 'n
amerikaanse president (Calvin Coolidge)dink wat nooit baie spraaksaam was
nie. 'n vrou het eenkeer aan hom gesê dat sy haar vriende gewed het dat hy
gedurende 'n funksie meer as drie woorde aan haar sal sê. al wat hy toe vir
haar sê voor hy omdraai en wegstap was : "you loose"

Groete
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14880 is 'n antwoord op boodskap #14714] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Leuk voor galgje:
> hottentottententententoonstelling

Daar is nog 'n langer woord in Nederlands as daar die eentjie, Arthur.Wat sê jy
van "kinderkarnavalsoptochtvoorbereidingswerkzaamheden"?

As jy lief is vir Duits sal jy sekerlik ook hiedie een waardeer?
"Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieber"

En Gloudina gaan vir ons hopelik die langste Afrikaanse een gee, nè, tannie?
-------

>> En Arthur jou ongeletterde blikskotel :) Daai dorpie met die lang naam is
> in
>> Wales, nie Ierland nie...
>
> Ierland, Wales, één pot nat.

Ierland en Wallis is nogal ver uitmekaar uit is dit nie? hul word mos deur die
Ierse see geskei? Om te sê dat Ierland en Wallis één pond nat is lyk my dat jy
dan dieselfde kan sê oor die res van Europa. Nederland en België: dis één pond
nat. (Ja nee, dis eintlik ook maar so...:) Of nie, Hilda?

Jennifer
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14901 is 'n antwoord op boodskap #14714] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...

> Alhoewel, je laatste zin mist een werkwoord; wat deed die Welshman in/met
> die bars? Oh! Hij zweefde er natuurlijk overheen nadat hij door het zeggen
> supercalifragilisticexpialidocious vleugels had gekregen (net Red Bull
> nietwaar, Hilda?)

Of Urbanus, nietwaar. Bestaan die nog? Laas het hy nog verduidelik van
iemand wat in 'n kwaai motorongeluk was en omtrent al sy ledemate verloor
het. Tenslotte het hy terloops bygevoeg dat dié nog boonop dood ook was!
Rikkitieketiek...

> Die hottentottenkunsttenten, zijn die van nylon? Of zijn het dan
hottentottenkunststoftenten?

Dit was kunstig versierde tente. Mens kan sien jy was nie daar nie.

Henry, 'n vriend van ou calvin coolidge het eenkeer 'n preek oor sonde
gemis. Hy vra toe vir calvin om bietjie te verduidelik wat die priester
alles gesê het. Al wat ou coolidge toe sê is: "he is against it" !

George B Shaw het eenkeer in 'n restaurant met 'n swak orkes geëet. Die
diregent vra toe vir hom wat moet hulle volgende speel. "dominoes" reken hy
!

> Groeten,
Kobus
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14902 is 'n antwoord op boodskap #14714] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen heeft geschreven...
>
supercalifragilisticexpialidocious geeft je vleugels; net
Red Bull nietwaar?

Red Bull is een of andere Oostenrijkse "energy drink". Als je van dat goedje
drinkt krijg je hernieuwde energy: kun je lekker de hele nacht door housen.
Het drankje wordt aangeprijst met de slogan "Red Bull geeft je vleugels".
Leuke reklame filmpjes :-) Ik neem aan dat Red Bull buiten Europa niet of
nauwelijks bekend is.

> Of Urbanus, nietwaar. Bestaan die nog?
Die heb ik al een hele tijd niet meer op televisie gezien.

> Dit was kunstig versierde tente. Mens kan sien jy was nie daar nie.
TweeBuffelsMetEenSkotMorsDoodGeskietFontein was voor mij een beetje te ver
op de fiets :-( Hij spijt me dat ik daarom die tentoonstelling heb moeten
missen.

BTW, heb je ergens een boek met quotes van Amerikaanse presidenten
opgeduikeld?

Groeten,
Arthur
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14954 is 'n antwoord op boodskap #14714] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Kobus Pietersen wrote in message
...
> "Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieb er"
> Jennifer
>
> Wat beteken die woord, Jenny? Lyk my dit moet in Afr. wees:
> Migielskoenmakersiensyallietoenieopdiedraainie
>
> Hoe klink hierdie sin;
>
> 'n man van
Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysilio
gogogoch wat
> Floccinocinihillypillyfication voel, en op pad was na
> Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
> om 'n hottentottenkunsttentententoonstelling by te woon, het
> Supercalifragilisticexpialidocious geskree toe hy die
> Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschiebe r verontagsaam en deur 'n
> skare bars wat besig was met
> kinderkarnavalsoptochtvoorbereidingswerkzaamheden .
>
>
> Kan ons jou Jenny noem, of moet ons maar formeel bly by "Babe" ? :-)
>
> Hannes, jy is altyd so ekonomies met jou woorde, jy laat my aan 'n
> amerikaanse president (Calvin Coolidge)dink wat nooit baie spraaksaam was
> nie. 'n vrou het eenkeer aan hom gesê dat sy haar vriende gewed het dat hy
> gedurende 'n funksie meer as drie woorde aan haar sal sê. al wat hy toe vir
> haar sê voor hy omdraai en wegstap was : "you loose"
>
> Groete
>
Die langste pleknaam wat steeds nog gebruik word,
is glo...
Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapiki
maungahoro
nukupokaiwenuakit, a natahu
... 'n heuwel in Nieu-Seeland.
Iemand vir Scrabble?
Groete,
Hannes
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14955 is 'n antwoord op boodskap #14714] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hannes Cilliers wrote in message ...

> Die langste pleknaam wat steeds nog gebruik word, is glo...
> Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapiki
> maungahoro
> nukupokaiwenuakit, a natahu
> ... 'n heuwel in Nieu-Seeland.
> Iemand vir Scrabble?
> Groete,
> Hannes

Die ou probleem.... daars nie genoeg "K's" nie!

Hannes, maar dink jy nie ons kan regtig scrabble op die ng reël nie?
'n ou kan mos regte borde en realistiese aantal letters gebruik, maar op die
groep speel.? laat weet as daar belangstelling is, dan werk ons die
huisreëls saam uit. Mens kan miskien in spanne speel waar jy beurte maak met
jou spanmaat.

Groete
Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #15003 is 'n antwoord op boodskap #14714] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Hannes, maar dink jy nie ons kan regtig scrabble op die ng reël nie?

Ek sal graag deelneem as daar scrabble op die net gespeel word :-).

Hilda.
gervaas...@ping.be
http://www.ping.be/hilda-gervaas
Vorige onderwerp: Rapport online?
Volgende onderwerp: AAN DE ARNO'S
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:05:19 MGT 2024