Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oksaalsuur
oksaalsuur [boodskap #149538] So., 14 September 2025 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oksaalsuur
Afbreking: ok•saal•suur


Selfstandige naamwoord: oksaalsuur
Meervoud: oksaalsure

Betekenis:
• Die eenvoudigste dikarboksielsuur, chemiese formule  (COOH)2 of H2C2O4.

Gebruik:
Oksaalsuur is 'n besonder giftige organiese suur wat in plante soos rabarber en spinasie voorkom.

Sinoniem:
• suringsuur

Afgelei:
• oksaalsuursout

Vertaling:
Engels: oxalic acid
Nederlands: oxaalzuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelerposisie
Volgende onderwerp: higroskopies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 22:20:08 UTC 2026