Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelerposisie
spelerposisie [boodskap #149537] So., 14 September 2025 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spelerposisie
Afbreking: spe•ler•po•si•sie
Samestelling: speler + posisie


Selfstandige naamwoord: spelerposisie
Meervoud: spelerposisies

Betekenis:
• Die posisie waarin 'n speler op 'n sportveld speel.

Gebruik:
• 'n Agsteman (of agtsteman) is die nommer 8 spelerposisie in rugby.

Vertaling:
Engels: player position
Nederlands: spelerpositie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speekselklier
Volgende onderwerp: oksaalsuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 14:31:53 UTC 2026