| kristallisasie [boodskap #149534] |
So., 14 September 2025 16:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kristallisasie
Afbreking: kris•tal•li•sa•sie
Samestelling: kristalliseer + -asie
Selfstandige naamwoord: kristallisasie
Meervoud: kristallisasies
Betekenis:
• Die proses waardeur kristalle gevorm word.
Gebruik:
• Sout kan deur die proses van kristallisasie van seewater herwin word.
Sinoniem:
• kristallisering
• kristalvorming
Hiponiem:
• herkristallisasie
• rekristallisasie
Afgelei:
• kristallisasieproses
Vertaling:
Engels: crystallization, efflorescence
Nederlands: kristallisatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|