Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veldkornet
veldkornet [boodskap #149529] So., 14 September 2025 11:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24082
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veldkornet
Afbreking: veld•kor•net
Samestelling: veld + kornet


Selfstandige naamwoord: veldkornet
Meervoud: veldkornette
Verkleinwoord: veldkornetjie
Meervoud van verkleining: veldkornetjies

Betekenis:
• (histories) Titel van 'n amptenaar wat as 'n volksverteenwoordiger optree, o.a. om vrede en veiligheid te verseker, wette bekend te maak, die landdros by te staan en mense vir militêre diens op te roep.

Gebruik:
• Schweizer-Reneke is vernoem na kaptein Schweizer en veldkornet Renecke, wat in 1885 tydens 'n ekspedisie teen die plaaslike stam om die lewe gebring is.

Afgelei:
• veldkornetskap

Afkorting:
• vk.

Vertaling:
Engels: field‐cornet
Nederlands: veldkornet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wateroordragstelsel
Volgende onderwerp: attaché
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 16:06:44 UTC 2025