Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wateroordragstelsel
wateroordragstelsel [boodskap #149528] So., 14 September 2025 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wateroordragstelsel
Afbreking: wa•ter•oor•drag•stel•sel
Samestelling: water + oordrag + stelsel


Selfstandige naamwoord: wateroordragstelsel
Meervoud: wateroordragstelsels

Betekenis:
• 'n Stelsel wat water tussen plekke verplaas, tipies vanaf 'n gebied waar dit volop is na 'n gebied waar 'n behoefte bestaan.

Gebruik:
• Die Lesotho-hooglandwaterprojek is 'n wateroordragstelsel wat water deur 'n stelsel van damme, riviere, tonnels en pompstasies vanaf die Katsedam in Lesotho na Gauteng vervoer.

Hiponiem:
• tussenbekkenwateroordragstelsel

Vertaling:
Engels: water transfer system
Nederlands: wateroverdrachtsysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Bybelboek
Volgende onderwerp: veldkornet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 17:57:50 UTC 2025